Copyright © All rights reserved. Made by Evert du Plessis
INLEIDING
Die kerk op aarde is God se instelling. Daarom behoort dit nie aan ’n spesifieke persoon of ’n groep individue nie.
Markus 9:41 – ,, Want elkeen wat vir julle in my Naam ‘n beker water gee om te drink, omdat julle aan Christus behoort, voorwaar Ek sê vir julle, hy sal sy loon sekerlik nie verloor nie”.
Efes.5:23 – ,,….soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam”.
Elkeen wat lidmaat is by die gemeente, behoort uitvoering te gee aan die volgende Skrifgedeeltes:
1Kor.12:25&26 – ,,….dat die lede gelyke sorg vir mekaar mag dra. En as een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly”.
Efes.4:2 – 6 ,, met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra en ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van die vrede. Dit is een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping; een Here, een geloof een doop,
een God en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en in julle almal is”.
Gal.6:2 – ,,Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus”.
Efes. 4:11&12 ,,En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars, om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus”
2Kor.5:22 – ,,Ons tree dan op as gesante om Christus wil....”
Mag u hierdie kursus geseënd vind,
Chris Mostert
INHOUDSOPGAWE
.
1. HUISSELBEDIENING IN PRAKTYK
2. DIE WIL VAN GOD EN GEHOORSAAMHEID
3. DIE BETEKENIS VAN DIE WOORD HERDER.
4. JOU TOERUSTING.
5. BOU VERHOUDINGE
6 SLEUTELS TOT ’N SUKSESVOLLE HUISSEL
BEDIENING
ROETE NA GEESTELIKE VOLWASSENHEID