Copyright © All rights reserved. Made by Evert du Plessis
Na elke hoofstuk is daar Bybelstudievrae wat bespreek kan word.
HOOFSTUK 1:
JESUS CHRISTUS AS DIE WOORD
Die Naam God word volgens Genesis 1 in Hebreeus in die meervoud geskryf, nl. letterlik
,,Gode” verwysend natuurlik na die Drie-
HOOFSTUK 2:
HERE VAN DIE SABBAT
Die woord Sabbat beteken in die oorspronklike Hebreeus ,,staking (cease); dag van rus.” Dit kom van die ,,werkwoord”shãbát, en beteken "om op te hou; te beëindig; om te rus; te onderbreek." Hierdie woord word in die algemeen gekoppel aan die sewende dag na die ses dae van die skepping. Tydens navorsing het die Here werklik uiters geseënde inligting bekend gemaak. U sal verseker dit ook geestelik baie verrykend vind.
HOOFSTUK 3:
DIE MENS IN WESE BEDORWE – FEILBAAR
Indien God geweet het dat die eerste mens in sonde gaan verval, het Hy reeds vooraf voorsiening ook vir Sy heilsplan t.o.v. Sy volgelinge gemaak? Hierdie studies behoort u ook baie geseend te vind. ’n Mens kan net die woorde ter bevesting van Psalm 25: 10 hierby voeg en bely: ,,Al die paaie van die HERE is goedertierenheid en trou vir die wat sy verbond en sy getuienisse bewaar”.
JESUS IN DIE OU TESTAMENT
VOLUME 2