Gotell
GOTELL BYBELSTUDIE

DIE WOORD AS DIE WAARHEID

VOLUME 2

INLEIDING

Matt. 6:19 – 21 ,,Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees”.

Hierdie materiaal lewer bewys hoe wonderlik dit is om die oorspronklike tale Hebreeus en Grieks te bestudeer, en watter insiggewende, en verrykende inligting rakende ’n spesifieke woord, of skrifgedeelte dit ontsluit. Ek vertrou dat u die onderwerpe, wat behandel gaan word, baie sal geniet. Dit gaan hier werklik om nuwe betekenis en waardering ten opsigte van die wonderlike Woord van God, te gee. Geniet ook die boodskap wat daaruit mag spruit.

Die is ideaal vir persoonlike Bybelstudie, asook vir bespreking tydens informele byeenkomste van mede-Christenvriende.


KORT SAMEVATTING

Na elke hoofstuk is daar Bybelstudievrae wat bespreek kan word.


INHOUD

1. GELOOF IN PRAKTYK  

2. NOODSAAKLIKHEID VAN GELOOFSGROEI.  

3. GEHOORSAAMHEID.  

4. IS KERKLIKE MEELEWING BELANGRIK?




        



       




ROETE NA GEESTELIKE VOLWASSENHEID

VOLUME 2